Casey Ellison (gebore 2 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Falcon Down (2001), Dead End (2003), en Bad Ass (2012), en in die televisiereeks Punky Brewster (1984).

Filmografie Rolprente 2001: Falcon Down 2003: Dead End 2012: Bad Ass

Televisiereekse 1984: Punky Brewster 1985: Mr. Belvedere

Televisierolprente 1985: Back to Next Saturday

Video's 2002: Head Hunter

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu