Vladimir Andreyev (Russies: Влади́мир Алексе́евич Андре́ев; 27 Augustus 1930 – 29 Augustus 2020) was 'n Sowjetse en Russiese teater- en rolprentakteur, teaterregisseur, draaiboekskrywer en onderwyser. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent The Tale of Tsar Saltan (1967).
Filmografie Rolprente 1955: Dobroe utro 1961: Do budushchey vesny 1967: The Tale of Tsar Saltan 1970: Sport, sport, sport 1980: Wild Flowers 1992: Tri dnya vne zakona 1999: Ultimatum 2001: Na polputi v Parizh 2003: Yubiley prokurora 2003: Strela lyubvi
Televisiereekse 2002: The Smile of Melometa
Televisierolprente 1968: Kalif-Aist 1969: Stranitsy zhivyye 1971: Kloun 1971: Subbota, voskresenye, ponedelnik 1972: Ne v svoi sani ne sadis 1972: Teoriya neveroyatnosti 1976: Daryu tebe zhizn 1977: Razlom 1978: Dialogi 1979: Gornoye gnezdo 1984: Khronika odnogo leta 1987: Jamaica 1987: Sluchay iz gazetnoy praktiki 1998: Iskrenne vash, Georgiy Vitsin... 2008: Aferisty 2010: Malchik i devochka
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sowjetse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020