Beatrice Winde (5 Januarie 1924 – 3 Januarie 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974), Malcolm X (1992), Lone Star (1996), en The Hurricane (1999).
Filmografie Rolprente 1974: The Taking of Pelham One Two Three 1992: Malcolm X 1996: Lone Star 1999: The Hurricane
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu