Toby Wing (14 Julie 1915 – 22 Maart 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss and Make-Up (1934), Murder at the Vanities (1934), Silks and Saddles (1936), en The Marines Come Thru (1938).
Filmografie Rolprente 1926: Double Daring 1934: Kiss and Make-Up 1934: Murder at the Vanities 1935: Forced Landing 1936: Silks and Saddles 1936: With Love and Kisses 1936: Thoroughbred 1937: Sing While You're Able 1938: The Marines Come Thru 1938: Mr. Boggs Steps Out
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu