Violet Wilkey (10 Januarie 1903 – 5 Junie 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Children Pay (1916).
Filmografie Rolprente 1916: The Children Pay 1916: Little Miss Nobody
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu