Judy Tyler (9 Oktober 1932 – 3 Julie 1957) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bop Girl Goes Calypso (1957) en Jailhouse Rock (1957), en in die televisiereekse The Howdy Doody Show (1947) en Perry Mason (1957).

Filmografie Rolprente 1957: Bop Girl Goes Calypso 1957: Jailhouse Rock

Televisiereekse 1947: The Howdy Doody Show 1957: Perry Mason

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 1957 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu