Lurene Tuttle (29 Augustus 1907 – 28 Mei 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Macbeth (1948), Ma Barker's Killer Brood (1960), en Psycho (1960), en in die televisiereeks Julia (1968).

Filmografie Rolprente 1948: Macbeth 1951: Tomorrow Is Another Day 1952: Room for One More 1960: Ma Barker's Killer Brood 1960: Psycho 1974: Heidi in the Mountains 1977: Final Chapter: Walking Tall 1979: Nutcracker Fantasy 1979: Human Experiments

Televisiereekse 1950: NBC Comics 1953: Life with Father 1961: Father of the Bride 1968: Julia

Televisierolprente 1980: Carlton Your Doorman

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu