Rosella Towne (20 Januarie 1918 – 29 Augustus 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sergeant Murphy (1938), The Adventures of Jane Arden (1939), Code of the Secret Service (1939), en A Gentle Gangster (1943).

Filmografie Rolprente 1938: Sergeant Murphy 1938: Blondes at Work 1939: The Adventures of Jane Arden 1939: Code of the Secret Service 1940: Rocky Mountain Rangers 1943: A Gentle Gangster

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu