Raquel Torres (11 November 1908 – 10 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente White Shadows in the South Seas (1928), The Bridge of San Luis Rey (1929), The Sea Bat (1930), en Duck Soup (1933).

Filmografie Rolprente 1928: White Shadows in the South Seas 1929: The Bridge of San Luis Rey 1929: The Desert Rider 1930: The Sea Bat 1930: Under a Texas Moon 1930: Estrellados 1931: Aloha 1933: Duck Soup 1933: So This Is Africa 1933: The Woman I Stole 1933: Red Wagon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu