Lynne Thigpen (22 Desember 1948 – 12 Maart 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Warriors (1979), Lean on Me (1989), Bicentennial Man (1999), en Anger Management (2003).
Filmografie Rolprente 1973: Godspell 1979: The Warriors 1981: Amazing Graces 1989: Lean on Me 1999: Bicentennial Man 2003: Anger Management
Televisiereekse 1983: The News Is the News 1989: FM 1991: Separate But Equal 1991: Where in the World Is Carmen Sandiego? 1996: Where in Time Is Carmen Sandiego? 1997: Bear in the Big Blue House 2000: The District
Televisierolprente 1989: Fear Stalk 1995: Cagney & Lacey: The View Through the Glass Ceiling 1996: A Mother's Instinct 1996: Pretty Poison
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu