VFC Plauen is 'n sokkerklub uit Plauen in die deelstaat Sakse in Duitsland.
Die klub is op 27 Mei 1903 gestig as 1. Vogtländischer Fußballclub Plauen. Tydens die Derde Ryk het die klub in 1933 een seisoen in die topvlak Gauliga Sakse deurgebring.
Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub deur die Geallieerdes ontbind, maar in 1945 is dit heropgerig as SG Plauen-Süd. In 1949 is die klub herdoop na ZSG Zellwolle Plauen en in 1950 na BSG Rotation Plauen. In dieselfde jaar het die klub met BSG Sachsenverlag Plauen saamgesmelt en in 1954 het die klub weer 'n nuwe naam gekry, BSG Wismut Plauen. Teen 1964 het die span al weer 'n nuwe naam gekry naamlik BSG Motor WEMA Plauen. Na die twee Duitslande se hereniging het die klub in 1990 sy tradisionele huidige naam teruggeneem.
Onlangse ligaposisionering 1964-65 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 11de 1965-66 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 3de 1966-67 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 5de 1967-68 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 12de 1968-69 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 11de 1969-70 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 10de 1970-71 (II) DDR-Liga, Stapel Suid 4de 1971-72 (II) DDR-Liga, Stapel D 6de 1972-73 (II) DDR-Liga, Stapel D 10de 1973-90 (laer ligas) 1990-91 (V) Landesliga Sakse 1ste 1991-92 (IV) Am.Oberliga Noordoos/Suid 18de 1992-93 (V) Landesliga Sakse 9de 1993-94 (V) Landesliga Sakse 1ste 1994-95 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 2de 1995-96 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 1ste 1996-97 (III) Regionalliga Noordoos 10de 1997-98 (III) Regionalliga Noordoos 10de 1998-99 (III) Regionalliga Noordoos 5de 1999-00 (III) Regionalliga Noordoos 13de 2000-01 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 3de 2001-02 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 2de 2002-03 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 3de 2003-04 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 1ste 2004-05 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 2de 2005-06 (IV) Oberliga Noordoos/Suid 2de 2006-07 (IV) Oberliga Noordoos/Suid
Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer
Regionalliga Noord 2010/11-seisoen Hertha BSC Berlyn II, Türkiyemspor Berlyn, Eintracht Brunswyk II, Chemnitzer FC, FC Energie Cottbus II, Hallescher FC, Hamburger SV II, Hannover 96 II, TSV Havelse, Holstein Kiel, RB Leipzig, VfB Lübeck, 1. FC Maagdenburg, ZFC Meuselwitz, FC Oberneuland, VFC Plauen, SV Wilhelmshaven, VfL Wolfsburg II
Plauen Kategorie:Sakse