Florence Roberts (14 Februarie 1871 – 17 Julie 1927) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Sapho (1913).

Filmografie Rolprente 1913: Sapho

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1871 Kategorie:Sterftes in 1927 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu