Leona Roberts (26 Julie 1879 – 29 Januarie 1954) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Having Wonderful Time (1938), Bringing Up Baby (1938), Gone with the Wind (1939), en The Blue Bird (1940).

Filmografie Rolprente 1926: Poor Mrs. Jones 1938: Having Wonderful Time 1938: Bringing Up Baby 1939: Gone with the Wind 1940: The Blue Bird

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu