Hedwiga Reicher (12 Junie 1884 – 2 September 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Leopard Lady (1928), Lucky Star (1929), The Godless Girl (1929), en Confessions of a Nazi Spy (1939).
Filmografie Rolprente 1928: The Leopard Lady 1929: Lucky Star 1929: The Godless Girl 1931: Mordprozeß Mary Dugan 1939: Confessions of a Nazi Spy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu