Peggy Rea (31 Maart 1921 – 5 Februarie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Love Field (1992) en in die televisiereekse The Waltons (1971), The Dukes of Hazzard (1979), en Grace Under Fire (1993).

Filmografie Rolprente 1992: Love Field

Televisiereekse 1971: The Waltons 1977: The Harvey Korman Show 1979: The Dukes of Hazzard 1993: Grace Under Fire

Televisierolprente 1973: Stat! 1990: Angel of Death

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu