Mary Philbin (16 Julie 1903 – 7 Mei 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom of the Opera (1925), Surrender (1927), The Man Who Laughs (1928), en After the Fog (1929).
Filmografie Rolprente 1921: Danger Ahead 1922: The Trouper 1923: Merry-Go-Round 1923: The Temple of Venus 1923: Where Is This West? 1924: Fools Highway 1924: The Gaiety Girl 1924: The Rose of Paris 1925: The Phantom of the Opera 1925: Fifth Avenue Models 1925: Stella Maris 1927: Surrender 1927: Love Me and the World Is Mine 1928: The Man Who Laughs 1928: Drums of Love 1929: After the Fog 1929: The Last Performance 1929: Port of Dreams 1929: The Shannons of Broadway
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1902 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu