Amanda Peterson (8 Julie 1971 – 3 Julie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Annie (1982), Explorers (1985), en Can't Buy Me Love (1987), en in die televisiereeks A Year in the Life (1987).

Filmografie Rolprente 1982: Annie 1985: Explorers 1987: Can't Buy Me Love 1988: The Lawless Land 1989: Listen to Me 1994: Windrunner

Televisiereekse 1983: Boone 1987: A Year in the Life 1992: Jack's Place

Televisierolprente 1991: Hell Hath No Fury 1991: Posing: Inspired by Three Real Stories

Video's 1990: Fatal Charm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu