Evaristus,Evaristus, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.Kirsch, J.P. (1909). Pope St. Evaristus. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek op 31 Oktober 2014 by New Advent: was die vyfde pous van die Rooms-Katolieke Kerk, en het regeer van 98 tot 105. Sy voorganger was Pous Clemens I en sy opvolger was Pous Alexander I. Hy word ook Aristus genoem. Evaristus beteken ‘welgevallige’. Daar is maar min oor hom bekend. Volgens die Liber PontificalisLoomis, Louise R. (1874 vertaling) The book of the popes (Liber Pontificalis) bl. 50. New York, University of Columbia Press. Augustus 1997. was hy van Griekse afkoms uit Antiogië, maar sy Joodse vader met die naam Judah, was uit Betlehem. Hy is tot pous verkies tydens die bewind van keiser Domitianus.
EvaristusArtaud de Montor, Alexis F., Chévalier de, "The lives and times of the popes to 1003". (vertaal vanaf "Les vies des papes") bl. 27 The Catholic Publication Society of America, New York. 1911. was die grondlegger van die kollege van kardinale, die liggaam wat later verantwoordelik sou word vir die verkiesing van pouse. Hoewel ongegrond, word hy as martelaar vereer. Evaristus is heilig verklaar deur die kerk en sy feesdag is 26 Oktober.
Verwysing
Bronnelys Maxwell-Stuart, P.G. (1997). Chronicle of the Popes. Thames Hudson Ltd., London.
Eksterne skakels
Evaristus Evaristus Kategorie:Sterftes in 105