Würzburger FV is 'n Duitse sokkerklub in Würzburg in die deelstaat Beiere.

Die klub is as FV 04 Würzburg e. V. 1904 gestig. Behalwe vir die 1933/34-seisoen, toe die span op die hoogste vlak in die Gauliga Beiere meegeding het, het die klub sy hoogtepunt in die 1970’s bereik toe dit die 2. Bundesliga gehaal het. Na 4 seisoene is die klub egter in 1980 gerelegeer en in 1981 is die klub bankrot verklaar. 'n Nuwe klub, die huidige Würzburger FV, is toe in sy plek opgerig, maar die klub moes in die 10de liga begin (Kreisklasse C). Die tradisionele stadion, Stadion an der Frankfurter Straße, is aan 'n ander plaaslike klub verkoop.

Die klub het intussen weer gevorder tot by die Oberliga op die 4de vlak van die Duitse sokkerstruktuur.

Onlangse ligaposisionering 1963–1964 (III) Landesliga Beiere-Noord 1ste 1964–1965 (III) Amateurliga Beiere 13de 1965–1966 (III) Amateurliga Beiere 18de 1966–1967 (III) Landesliga Beiere-Noord 3de 1967–1968 (III) Landesliga Beiere-Noord 9de 1968–1969 (III) Landesliga Beiere-Noord 2de 1969–1970 (III) Landesliga Beiere-Noord 1ste 1970–1971 (III) Amateurliga Beiere 8ste 1971–1972 (III) Amateurliga Beiere 14de 1972–1973 (III) Amateurliga Beiere 4de 1973–1974 (III) Amateurliga Beiere 10de 1974–1975 (III) Amateurliga Beiere 2de 1975–1976 (III) Amateurliga Beiere 2de 1976–1977 (II) 2.Bundesliga Suid 13de 1977–1978 (II) 2.Bundesliga Suid 11de 1978–1979 (II) 2.Bundesliga Suid 14de 1979–1980 (II) 2.Bundesliga Suid 21ste 1980–1981 (III) Am.Oberliga Beiere 18de 1981–1982 (X) Kreisklasse C 1ste 1982–1983 (IX) Kreisklasse B 3de 1981–1982 (IX) Kreisklasse B 1984–1985 (IX) Kreisklasse B 1ste 1985–1986 (VIII) Kreisklasse A 2de 1986–1987 (VII) Bezirksliga Unterfranken 1987–1988 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken 1987–1988 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken 1987–1988 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken 1990–1991 (VI) Bezirksoberliga Unterfranken 1ste 1991–1992 (V) Landesliga Beiere-Noord 11de 1992–1993 (V) Landesliga Beiere-Noord 6de 1993–1994 (V) Landesliga Beiere-Noord 10de 1994–1995 (V) Landesliga Beiere-Noord 6de 1995–1996 (V) Landesliga Beiere-Noord 3de 1996–1997 (V) Landesliga Beiere-Noord 2de 1997–1998 (V) Landesliga Beiere-Noord 2de 1998–1999 (V) Landesliga Beiere-Noord 1ste 1999–2000 (IV) Oberliga Beiere 13de 2000–2001 (IV) Oberliga Beiere 13de 2001–2002 (IV) Oberliga Beiere 15de 2002–2003 (V) Landesliga Beiere-Noord 1ste 2003–2004 (IV) Oberliga Beiere 16de 2004–2005 (V) Landesliga Beiere-Noord 2005–2006 (IV) Oberliga Beiere 3de 2006–2007 (IV) Oberliga Beiere 9de 2007–2008 (IV) Oberliga Beiere

Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer

Oberliga Beiere 2007/08-seisoenTSV Aindling – SpVgg Ansbach 09 – 1. FC Bad Kötzting – 1. FC Eintracht Bamberg – SpVgg Bayreuth – SpVgg Greuther Fürth II – TSV Großbardorf – SV Heimstetten – SpVgg Beiere Hof – FC Kempten - FC Memmingen – FC Ismaning – 1.FC Neurenberg II – 1. FC Schweinfurt 05 – TSG Thannhausen - SpVgg Unterhaching II – SpVgg Weiden – Würzburger FV

Kategorie:Duitse sokkerklubs