June Martel (19 November 1909 – 23 November 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fighting Youth (1935), Arizona Mahoney (1936), Forlorn River (1937), en Santa Fe Stampede (1938).
Filmografie Rolprente 1935: Fighting Youth 1936: Arizona Mahoney 1937: Forlorn River 1937: Wild Horse Rodeo 1938: Santa Fe Stampede
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu