Linda Manz (gebore 20 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Days of Heaven (1978), The Wanderers (1979), Out of the Blue (1980), en The Game (1997).

Filmografie Rolprente 1978: Days of Heaven 1979: The Wanderers 1980: Out of the Blue 1981: Longshot 1997: The Game

Televisiereekse 1979: Dorothy

Televisierolprente 1979: Orphan Train

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020