Nancy Marchand (19 Junie 1928 – 18 Junie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Naked Gun: From the Files of Police Squad! (1988) en Sabrina (1995), en in die televisiereekse Lou Grant (1977) en The Sopranos (1999).
Filmografie Rolprente 1988: The Naked Gun: From the Files of Police Squad! 1992: Brain Donors 1995: Sabrina
Televisiereekse 1953: Ponds Theater 1977: Lou Grant 1982: Tom Cottle: Up Close 1999: The Sopranos
Televisierolprente 1959: The Bells of St. Mary's 1974: After the Fall 1974: A Touch of the Poet 1979: Willa 1981: Killjoy 1983: Sparkling Cyanide
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu