Union Solingen is 'n Duitse sokkerklub uit Solingen in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale.

Die oorspronklike klub het in 1897 ontstaan deur die samesmelting van Ohligs FC 06, VfR Ohligs, Walder Ballspielverein en BV Adler Ohligs.

Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1949 herstig as SC Union Ohligs In 1973 het die klub met VfL Wald Ohligs 1897 saamgesmelt en Ohligs SC Solingen geword, maar die volgende seisoen is sy naam verander na SG Union Solingen. Die klub het hierna 14 seisoene in die 2. Bundesliga deurgebring, maar na die relegasie in 1989 het die klub bankrot gespeel.

In 1990 is die huidige klub gestig as opvolger.

Onlangse ligaplekke 1965-66 (IV) Landesliga Neder-Ryn-1 2de 1966-67 (IV) Landesliga Neder-Ryn-1 3de 1967-68 (IV) Landesliga Neder-Ryn-1 3de 1968-69 (IV) Landesliga Neder-Ryn-1 1ste 1969-70 (III) Amateurliga Neder-Ryn 3de 1970-71 (III) Amateurliga Neder-Ryn 8ste 1971-72 (III) Amateurliga Neder-Ryn 7de 1972-73 (III) Amateurliga Neder-Ryn 1ste 1973-74 (II) Regionalliga Wes 15de 1974-75 (III) Amateurliga Neder-Ryn 1ste 1975-76 (II) 2.Bundesliga-Noord 13de 1976-77 (II) 2.Bundesliga-Noord 19de 1977-78 (II) 2.Bundesliga-Noord 9de 1978-79 (II) 2.Bundesliga-Noord 9de 1979-80 (II) 2.Bundesliga-Noord 9de 1980-81 (II) 2.Bundesliga-Noord 7de 1981-82 (II) 2.Bundesliga 16de 1982-83 (II) 2.Bundesliga 16de 1983-84 (II) 2.Bundesliga 5de 1984-85 (II) 2.Bundesliga 6de 1985-86 (II) 2.Bundesliga 15de 1986-87 (II) 2.Bundesliga 12de 1987-88 (II) 2.Bundesliga 15de1988-89 (II) 2.Bundesliga 20ste 1989-90 (III) Am.Oberliga Noord-Ryn 18de 1990-91 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 4de 1991-92 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 11de 1992-93 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 9de 1993-94 (IV) Verbandsliga Neder-Ryn 1ste 1994-95 (IV) Oberliga Noord-Ryn 13de 1995-96 (IV) Oberliga Noord-Ryn 14de 1996-97 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 12de 1997-98 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 15de 1998-99 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 1999-00 (VI) Landesliga Neder-Ryn-2 1ste 2000-01 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 4de 2001-02 (V) Verbandsliga Neder-Ryn 1ste 2002-03 (IV) Oberliga Noord-Ryn 14de 2003-04 (IV) Oberliga Noord-Ryn 13de 2004-05 (IV) Oberliga Noord-Ryn 8ste 2005-06 (IV) Oberliga Noord-Ryn 14de 2006-07 (IV) Oberliga Noord-Ryn 17de 2007-08 (V) Verbandsliga Neder-Ryn

Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer

Oberliga Noord-Ryn 2006/07-seisoen Alemannia Aken II | SSG 09 Bergisch Gladbach | 1. FC Bocholt | Bonner SC MSV Duisburg II | GFC Düren 09 | TuRU Düsseldorf | Swartwit Essen VfB Homberg | 1. FC Kleve | 1. FC Keulen II | SC Rooiwit Oberhausen Union Solingen | VfB Speldorf | SV 19 Straelen | KFC Uerdingen 05 SSVg Velbert | Wuppertaler SV Borussia II

Solingen