Heidi Lucas (gebore 3 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Salute Your Shorts (1991) en Hypernauts (1996).
Filmografie Televisiereekse 1991: Salute Your Shorts 1996: Hypernauts
Video's 1993: Secret Adventures: Spin 1994: Secret Adventures: Shrug
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu