Beverly Long (18 April 1933 – 8 Mei 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rebel Without a Cause (1955), The Green-Eyed Blonde (1957), As Young as We Are (1958), en Super Capers: The Origins of Ed and the Missing Bullion (2009).
Filmografie Rolprente 1955: Rebel Without a Cause 1957: The Green-Eyed Blonde 1958: As Young as We Are 2009: Super Capers: The Origins of Ed and the Missing Bullion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu