Karen Lamm (21 Junie 1952 – 29 Junie 2001) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Thunderbolt and Lightfoot (1974) en The Unseen (1980), en in die televisiereeks Police Woman (1974).
Filmografie Rolprente 1974: Thunderbolt and Lightfoot 1976: Trackdown 1980: The Unseen
Televisiereekse 1974: Police Woman
Televisierolprente 1975: The Hatfields and the McCoys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu