Florence Lake (1 Januarie 1904 – 11 April 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Secret Service (1931) en in die televisiereeks Mary Tyler Moore (1970).

Filmografie Rolprente 1929: New Year's Eve 1931: Secret Service 1933: The Sweetheart of Sigma Chi 1944: Goin' to Town

Televisiereekse 1970: Mary Tyler Moore 1971: The Smith Family 1971: Banyon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu