Sarah Rose Karr (gebore 13 November 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kindergarten Cop (1990), Father of the Bride (1991), Beethoven (1992), en Beethoven's 2nd (1993).

Filmografie Rolprente 1990: Kindergarten Cop 1991: Father of the Bride 1992: Beethoven 1993: Beethoven's 2nd

Televisierolprente 1992: Homewrecker

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu