Virginia Karns (30 Mei 1907 – 21 Junie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Babes in Toyland (1934).

Filmografie Rolprente 1934: Babes in Toyland

Video's 1987: The Revenge of the Sons of the Desert

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu