Kaki Hunter (gebore 6 November 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Roadie (1980), Porky's (1981), Porky's II: The Next Day (1983), en Porky's Revenge (1985).
Filmografie Rolprente 1977: Maiden's War 1980: Roadie 1981: Porky's 1983: Porky's II: The Next Day 1984: Just the Way You Are 1985: Porky's Revenge
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu