Virginia Huston (24 April 1925 – 28 Februarie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Out of the Past (1947), Flamingo Road (1949), Tarzan's Peril (1951), en Sudden Fear (1952).
Filmografie Rolprente 1946: Nocturne 1947: Out of the Past 1949: Flamingo Road 1950: Women from Headquarters 1951: Tarzan's Peril 1951: Flight to Mars 1952: Sudden Fear 1952: Night Stage to Galveston
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu