Eleanor Hunt (10 Januarie 1910 – 12 Junie 1981) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Whoopee! (1930), Yellow Cargo (1936), Go-Get-'Em, Haines (1936), en Bank Alarm (1937).
Filmografie Rolprente 1930: Whoopee! 1934: Blue Steel 1935: Northern Frontier 1936: Yellow Cargo 1936: Go-Get-'Em, Haines 1936: We're in the Legion Now 1937: Bank Alarm 1937: The Gold Racket 1937: Navy Spy 1940: Stolen Paradise
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu