Thomas Stanley Holland (gebore 1 Junie 1996)Profile, tribute.ca; accessed 24 Junie 2015. is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Spider-Man in die Marvel rolprente, hy het die rol al in vyf rolprente gespeel: Captain America: Civil War (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), Avengers: Infinity War (2018), en in Avengers: Endgame en Spider-Man: Far From Home (altwee 2019). Tom Holland is een van die kortste akteurs in hollywood met 'n hoogte van 1,73 meter. "Tom Holland's Height is 1.73m & He is NOT SHORT But of Average Height" , mixxerly.com, 18 November 2022.
Vroeë lewe Holland is gebore in Kingston upon Thames, Londen, seun van Nicola Elizabeth (née Frost), 'n fotograaf, en Dominic Holland, 'n komediant en skrywer."Meet Tom Holland... the 16-year-old star of The Impossible", standard.co.uk, 20 Desember 2012.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu