Benaja die Pirhatoniet is een van die 37 helde van koning Dawid wat in 2 Sam 23 van die Ou Testament van die Bybel genoem word.
Die lys van helde kom ook in 1 Kron 11 voor (1 Kron 11:).
Bronnelys Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.
Sien ook Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Dawid se vernaamste helde