In die boek van Nehemia (Neh 7: 13) van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Sattu genoem.

Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.

Literatuur Die Bybel (1953-Vertaling) Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981.

Sien ook Lys van persone in die Bybel

Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament