Die Kinders van Adonikam word in die boek van Nehemia van die Ou Testament van die Bybel genoem. Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.
Verwysings in die Bybel Neh 7: 18
Literatuur
Die Bybel (1953-Vertaling)
Sien ook Lys van persone in die Bybel
Kategorie:Mense uit die Hebreeuse Bybel Kategorie:Mense uit die Ou Testament