Lois Hamilton (14 Oktober 1952 – 23 Desember 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Electric Horseman (1979), Stripes (1981), The Cannonball Run (1981), en Armed Response (1986).
Filmografie Rolprente 1979: The Electric Horseman 1981: Stripes 1981: The Cannonball Run 1986: Armed Response 2004: Bob's Night Out
Televisiereekse 1978: Card Sharks
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1943