Hope Hampton (19 Februarie 1897 – 23 Januarie 1982) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lawful Larceny (1923) en The Gold Diggers (1923).
Filmografie Rolprente 1920: A Modern Salome 1921: The Bait 1921: Love's Penalty 1922: Stardust 1923: Lawful Larceny 1923: The Gold Diggers 1923: Does It Pay? 1924: The Price of a Party 1924: The Truth About Women 1925: Fifty-Fifty 1925: Lover's Island 1926: The Unfair Sex 1938: The Road to Reno
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu