Teresa Graves (10 Januarie 1948 – 10 Oktober 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente That Man Bolt (1973) en Black Eye (1974), en in die televisiereekse Rowan & Martin's Laugh-In (1967) en Get Christie Love! (1974).

Filmografie Rolprente 1973: That Man Bolt 1974: Black Eye 1974: Old Dracula

Televisiereekse 1967: Rowan & Martin's Laugh-In 1969: Turn-On 1969: Letters to Laugh-In 1971: The Funny Side 1972: The John Byner Comedy Hour 1973: The Burns and Schreiber Comedy Hour 1974: Get Christie Love!

Televisierolprente 1970: Ed Sullivan's Armed Forces Tour 1972: Keeping Up with the Joneses

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu