Valentine Grant (14 Februarie 1881 – 12 Maart 1949) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent The Daughter of MacGregor (1916).
Filmografie Rolprente 1915: The Melting Pot 1916: The Daughter of MacGregor 1916: The Innocent Lie 1918: The Belgian
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1881 Kategorie:Sterftes in 1949 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu