Ethel Grandin (3 Maart 1894 – 28 September 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Crimson Stain Mystery (1916), Garments of Truth (1921), The Hunch (1921), en A Tailor-Made Man (1922).
Filmografie Rolprente 1912: The Sergeant's Boy 1912: The Vengeance of Fate 1913: Traffic in Souls 1916: The Crimson Stain Mystery 1921: Garments of Truth 1921: The Hunch 1922: A Tailor-Made Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1894 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu