Sandra Gould (23 Julie 1916 – 20 Julie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dear Heart (1964) en Deep Cover (1992), en in die televisiereekse Bewitched (1964) en Tabitha (1976).
Filmografie Rolprente 1964: Dear Heart 1992: Deep Cover
Televisiereekse 1952: I Married Joan 1964: Bewitched 1976: Tabitha
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu