Rita Gam (2 April 1927 – 22 Maart 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Thief (1952), King of Kings (1961), Sinners Go to Hell (1962), en Klute (1971).
Filmografie Rolprente 1952: The Thief 1953: Saadia 1954: Night People 1954: Sign of the Pagan 1956: Magic Fire 1956: Mohawk 1958: Sierra Baron 1959: Costa Azzurra 1959: Hannibal 1961: King of Kings 1962: Sinners Go to Hell 1971: Klute 1974: Garden of Death
Televisiereekse 1950: Trapped 1955: Hollywood Preview 1968: Hidden Faces
Televisierolprente 1952: The Adventures of Fu Manchu: The Zayat Kiss 2015: Grace Kelly, une femme libre
Video's 1987: Grace Kelly: The American Princess 2006: Planting the Seeds of Evil
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu