Jennifer Gan (2 Maart 1938 – 15 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente In Like Flint (1967), Yours, Mine and Ours (1968), en Women in Cages (1971), en in die televisiereeks Batman (1966).

Filmografie Rolprente 1967: In Like Flint 1968: Yours, Mine and Ours 1969: Naked Angels 1971: Women in Cages

Televisiereekse 1966: Batman

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu