Blanche Friderici (21 Januarie 1878 – 23 Desember 1933) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sadie Thompson (1928), A Farewell to Arms (1932), Secrets (1933), en It Happened One Night (1934).

Filmografie Rolprente 1920: 39 East 1922: No Trespassing 1928: Sadie Thompson 1930: The Bad One 1930: Courage 1930: Personality 1931: A Dangerous Affair 1931: Honor of the Family 1932: A Farewell to Arms 1932: The Night Club Lady 1932: Behind Jury Doors 1933: Secrets 1934: It Happened One Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1878 Kategorie:Sterftes in 1933 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu