Trixie Friganza (29 November 1870 – 27 Februarie 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mind Over Motor (1923) en Free and Easy (1930).
Filmografie Rolprente 1923: Mind Over Motor 1925: Borrowed Finery 1925: The Charmer 1925: Proud Flesh 1926: Almost a Lady 1926: The Waiter from the Ritz 1926: The Whole Town's Talking 1927: A Racing Romeo 1930: Free and Easy 1933: Myrt and Marge 1936: Silks and Saddles
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1870 Kategorie:Sterftes in 1955 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu