Mary Frann (27 Februarie 1943 – 23 September 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Get Smart (1965), The Wild Wild West (1965), Newhart (1982), en Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).
Filmografie Rolprente 1966: Nashville Rebel
Televisiereekse 1965: Get Smart 1965: The Wild Wild West 1982: Newhart 1982: King's Crossing 1986: Crook & Chase 1993: Lois & Clark: The New Adventures of Superman
Televisierolprente 1976: The TVTV Show 1989: Single Women Married Men 1990: CBS Comedy Bloopers
Video's 1990: Fatal Charm
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu