Elisabeth Fraser (8 Januarie 1920 – 5 Mei 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Man Who Came to Dinner (1942), Young at Heart (1954), A Patch of Blue (1965), en The Glass Bottom Boat (1966).
Filmografie Rolprente 1942: The Man Who Came to Dinner 1942: The Hidden Hand 1950: Hills of Oklahoma 1954: Young at Heart 1962: Two for the Seesaw 1965: A Patch of Blue 1966: The Glass Bottom Boat
Televisiereekse 1952: Rebound 1959: Fibber McGee and Molly 1961: One Happy Family 1962: McKeever and the Colonel
Televisierolprente 1966: Off We Go
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu