Shamari Fears (gebore 22 Februarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bring It On (2000), On the Line (2001), en Honey (2003).
Filmografie Rolprente 2000: Bring It On 2001: On the Line 2003: Honey
Televisiereekse 2000: Disney's 2 Hour Tour
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu