Verna Felton (20 Julie 1890 – 14 Desember 1966) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (1950), Alice in Wonderland (1951), Lady and the Tramp (1955), en Sleeping Beauty (1959).
Filmografie Rolprente 1917: The Chosen Prince, or The Friendship of David and Jonathan 1950: Cinderella 1951: Alice in Wonderland 1955: Lady and the Tramp 1959: Sleeping Beauty
Televisiereekse 1952: The Dennis Day Show 1954: December Bride 1960: Pete and Gladys
Televisierolprente 1984: Disney's All-Star Mother's Day Album
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu